The plaintiff petitioned to bring three consolidated actions directly to the Constitutional Court. They sought a declaratory order that the President recognize Muslim marriages as valid for all purposes in South Africa. The Constitutional Court dismissed the plaintiffs’ plea for direct access and instead directed them to the High Court. The High Court held that the State’s failure to enact legislation recognising religious Muslim marriages violated the rights of Muslim women based on religion, marital status, gender, and sex. The court directed the President, Cabinet, and Parliament to prepare and bring into operation legislation to recognise marriages performed in accordance with Sharia law.
Die eiser het 'n versoek om drie gekonsolideerde aksies direk na die Konstitusionele Hof te bring. Hulle het 'n verklarende-bevel aangevra dat die President, Moslem-huwelike as geldig vir alle doeleindes in Suid-Afrika erken. Die Konstitusionele Hof het die eisers se pleit vir direkte toegang van die hand gewys en het hulle eerder aan die Hooggeregshof verwys. Die Hooggeregshof het bevind dat die staat se versuim om wetgeving te aanvaar wat erkenning gee aan huwelike wat godsdienstig Moslem is, die regte van Moslemvroue gekend het op grond van godsdiens, huwelikstatus, geslag en seks. Die hof het die President, die Kabinet, en die Parlement oprag gegee om wetgeving voor te berei en in werking te stel om huwelike wat volgens die sharia-wetgewing uitgevoer is, te erken.