After a Methodist Church minister (applicant) announced to her congregation her intention to marry her same-sex partner, the Methodist Church (respondent) suspended and subsequently discontinued her role as an ordained minister in early 2010. In March 2010, the applicant referred the matter to arbitration according to the Laws and Discipline of the Church. The parties could not agree on the applicant’s procedural rights and the arbitration convener proceeded with the process as provided by the Laws and Discipline of the Church. On her behalf, the convener then entered into a final agreement with the Church in May 2011. In 2012, the applicant approached the Western Cape High Court, Cape Town seeking an order to set aside the arbitration agreement in terms of the Arbitration Act. She contended that she was unfairly discriminated against on the basis of her sexual orientation. The High Court held that the applicant had not shown good cause to set aside the arbitration agreement. She then appealed to the Supreme Court of Appeal. The majority judgment of that Court agreed with the finding of the High Court. The applicant sought leave to appeal to the Constitutional Court. In a unanimous judgment, the Constitutional Court made four findings. First, the applicant had not shown good cause to set aside the arbitration agreement. Because the issue related to interpretation of religious doctrine, arbitration would be the appropriate forum. Second, since the applicant had unequivocally disavowed her unfair discrimination claim before the High Court, she was not free to raise the claim for the first time on appeal. Third, pursuant to the principle of constitutional subsidiarity, the applicant should have first brought her unfair discrimination claim to the Equality Court. Finally, the applicant failed to file a notice in terms of the Uniform Rules of the High Court, an omission that deprived other interested parties including religious communities of the opportunity to intervene as parties to the dispute or seek admission as amicus curiae in the High Court. The Court accordingly dismissed the appeal.
Nadat ’n predikant van die Metodiste Kerk (applikant) aan haar gemeente aangekondig het dat sy van voorneme is om met haar maat van dieselfde geslag te trou, het die Metodiste Kerk (respondent) vroeg in 2010 haar rol as ’n geordende predikant opgeskort en daarna gestaak. In Maart 2010 het die applikant die saak na arbitrasie verwys volgens die Wette en Dissipline van die Kerk. Die partye kon nie saamstem oor die prosedurele regte van die applikant nie en die arbitrasie- sameroeper het voortgegaan met die proses soos bepaal deur die Wette en Dissipline van die Kerk. Die sameroeper het namens haar in Mei 2011 ’n finale ooreenkoms aangegaan met die Kerk. In 2012 het die applikant die Wes-Kaapse hooggeregshof, Kaapstad, genader om ’n bevel aan te vra om die arbitrasie ooreenkoms ingevolge die Wet op Arbitrasie tersyde te stel. Sy het aangevoer dat daar onbillik teen haar gediskrimineer word op grond van haar seksuele oriëntasie. Die Hooggeregshof het beslis dat die applikant nie goeie rede vir die arbitrasie-ooreenkoms getoon het nie. Sy het toe appél aangeteken by die Hoogste Hof van Appèl. Die meerderheidsuitspraak van daardie Hof het saam gestem met die bevinding van die Hooggeregshof. Die applikant het verlof gevra om tot die Konstitusionele Hof te appelleer. In ’n eenparige uitspraak het die Konstitusionele Hof vier bevindings gemaak. Eerstens het die applikant nie goeie gronde getoon om die arbitrasie-ooreenkoms ter syde te stel nie. Omdat dit die kwessie rakende die interpretasie van godsdienstige leerstellings is, sou arbitrasie die gepaste forum wees. Tweedens, aangesien die applikant haar onbillike diskriminasie-eis voor die hooggeregshof onomwonde verwerp het, was sy nie vry om die eis vir die eerste keer op appèl aanhandig te maak nie. Derdens moes die applikant volgens die beginsel van grondwettige subsidiariteit haar eis op onbillike diskriminasie eers by die gelykheidshof ingedien het. Uiteidelik het die applikant versuim om ’n kennisgewing in te dien ingevolge die eenvormige Reëls van die Hooggeregshof, ’n versuim wat ander belanghebbende partye, waaronder godsdienstige gemeensappe, die geleentheid ontneem het om as partye tot die geskil in te gryp of om toelating as amicus curiae in die Hooggeregshof te verkry. Die hof het die appèl gevolglik van die hand gewys.