Bhe and Others v. Khayelitsha Magistrate

Primary tabs

This judgment constituted three related cases (Bhe, Shibi and SAHRC), which were decided together and concerned the African customary law rule of primogeniture. In Bhe, a mother brought an action to secure the property of her deceased husband for her daughters. In Shibi, the applicant was denied the right to inherit from her deceased brother’s intestate estate under African customary law. In SAHRC, the South African Human Rights Commission and the Women’s Legal Centre Trust brought an action in the public interest to declare the rule of male primogeniture contained within section 23 of the Black Administration Act 38 of 1927 invalid. The Constitutional Court declared section 23 invalid, meaning that all deceased estates were to be governed by the Intestate Succession Act 81 of 1987, under which widows and children can benefit regardless of their gender or legitimacy. The Court also ordered the division of estates in circumstances where the deceased person was in a polygamous marriage and was survived by more than one spouse and ordered that, in such instances, a surviving spouse shall inherit a child’s share of the intestate estate or so much of the intestate estate as does not exceed in value the amount fixed by the Minister for Justice and Constitutional Development by notice in the Gazette.

Hierdie uitspraak het bestaan uit drie verwante sake (BHE, Shibi en SARK) wat saam beslis is en het betrekking op die Afrika gebruiks regsreël van eersgeboortereg. In BHE het 'n moeder 'n saak gemaak om die eiendom van haar oorlede man vir haar dogters te verseker. In Shibi is die applikant volgens die Afrika gewoontereg, die reg ontsê om van die intestate boedel van haar broer te erf. In SAHRC het die Suid-Afrikaanse Menseregte Kommissie en die "Women’s Legal Centre Trust" 'n saak in die openbare belang gebring om die reël van manlike eersgeboortereg wat in artikel 23 van die Swart Administrasie Wet 38 van 1927 ongeldig te verklaar. Die Konstitusionele Hof het artikel 23 ongeldig verklaar wat beteken dat alle boedels van oorledenes onderworpe sal wees aan die Intestaat Opvolgwet 81 van 1987 waaronder weduwees en kinders voordeel kan trek ongeag hul geslag of wettigheid. Die Hof het ook gelas dat boedels onderverdeel word in omstandighede waar die oorledene in ’n poligame huwelik was en deur meer as een eggenoot oorleef word. In welke geval ’n oorlewende eggenoot ’n kind se deel van die intestate boedel erf of ’n waarde van die intestate boedel wat nie die bedrag wat deur die Minister vir Justisie en Grondwetlike Ontwikkeling vasgesteld is, oorskry word soos die kennisgewing in die Staatskoerant nie.

Year 

2004

Avon Center work product