Criminal Law (Sexual Offences and Related Matters) Amendment Act 32 of 2007

The Act was adopted to comprehensively and extensively deal with all sexual offences under a single statute. The act, inter alia, repeals the common law offences of rape and replaces it with an expanded definition of rape applicable to all form of sexual penetration without consent irrespective of gender and repeals other common law offences related to indecent assault and penetration and replaces them with broader statutory offences. 

Kriminele Wet (Seksuele Misdrywe en Verwante Aangeleenthede) Wysigings Wet 32 (2007)

Seksuele geweld en verkragting​

Die Wet is aangeneem om alle seksuele misdrywe onder 'n enkele wet volledig en omvattend te hanteer. Die Wet, onder andere, herroep die gemeenregtelike misdrywe van verkragting en vervang dit met 'n uitgebreide definisie van verkragting wat van toepassing is op alle vorme van seksuele penetrasie sonder toestemming, ongeag geslag, en herroep ander gemeenregtelike oortredings wat verband hou met onsedelike aanranding en penetrasie en vervang dit met breër statutêre misdrywe.

Year 

2007

Avon Center work product