Domestic Violence Act and the Domestic Violence Regulations

The Domestic Violence Act and the Domestic Violence Regulations promulgated thereunder offer complainants (any person in a domestic relationship who alleges she/he is the subject of domestic violence, including a child in the care of the complainant) the maximum protection possible from domestic abuse by imposing obligations on the police and other organs of state to prevent and assist the elimination of domestic violence (defined as including, inter alia, sexual abuse, physical abuse, stalking and harassment). Persons deemed to be in a domestic relationship include, inter alia, persons married by any law or custom, persons living (or who recently lived) together, parents of a child and parties in a romantic or sexual relationship. The Act allows any complainant to obtain a protection order against a respondent by application to the court and allows for interim orders to be granted without the respondent having received notice of such application in certain circumstances. When granting a protection order the court must make an order for the arrest of the respondent and may make an order to confiscate any weapons in the respondent’s possession.

Wet op Gesinsgeweld en die Regulasies vir Gesinsgeweld (1999)

Gesinsgeweld en intieme maatskaplike geweld​

Die Wet op Gesinsgeweld en die regulasies daarvan uitgevaardig bied klaers (enige persoon in ‘n huishoudelike verhouding wat beweer dat hy of sy die onderwerp is aan huishoudelike geweld, insluitend ‘n kind in die sorg van die klaer) die hoogste moontlike beskerming teen huishoudelike geweld aan deur verpligtinge op te lê aan die polisie en ander staatsorganisasies om die uitskakeling van huishoudelike geweld te voorkom (omskryf as, onder andere, seksuele mishandeling, fisiese mishandeling, agtervolging en teistering.) Persone wat geag word om ‘n huishoudelike verhouding te hê is, onder andere, persone wat getroud is volgens enige wet of gewoonte, persone wat saamwoon (of wat onlangs saam gewoon het), ouers van ‘n kind en partye in ‘n romantiese of seksuele verhouding. Die Wet laat enige klaer toe om ‘n beskermingsbevel teen ‘n respondent te kry deur aansoek by die hof en laat toe in sekere omstandighede dat tussentydse bevele toegestaan kan word sonder dat die respondent kennis gegee word vir sodanige aansoeke. By die toestaan van 'n beskermingsbevel moet die hof 'n bevel maak vir die inhegtenisneming van die respondent en kan 'n opdrag gee om enige wapens in die respondent se besit te konfiskeer.

Year 

1999

Avon Center work product