Incorporated Law Society v. Wookey, 1912 AD 623

Primary tabs

A firm of attorneys was willing to enroll Madeline Wookey as an articled clerk, but Wookey met with opposition from the Cape Law Society, which refused to register her articles. Wookey submitted an application to the Cape Supreme Court, which ordered the Society to register her. The Law Society appealed this decision to the Appellate Division, arguing that Wookey could not be admitted as an attorney because she was a woman. The Appellate Division was called upon to decide whether the term “persons” used in the statute governing admission of attorneys to the bar included only “male persons” or also included women. They determined that “persons” included only male persons, thus excluding women from the legal profession.

'n Prokureurs firma was bereid om Madeline Wookey as 'n geartikelde klerk in te skryf, maar Wookey het teenkanting van die Kaapse Regsvereniging ontvang, wat geweier het om haar artikels te registreer. Wookey het 'n aansoek by die Kaapse Hooggeregshof ingedien, wat die Vereniging beveel het om haar te registreer. Die Regsvereniging het hierdie besluit aan die Appel-afdeling beroep en geargumenteer dat die Wookey nie as 'n prokureur toegelaat kon word nie omdat sy 'n vrou is. Die Appélaat Afdeling was ontbied om te besluit of die term "persone" wat in die statuut wat die toelating van prokureurs tot die balie hanteer slegs "manlike persone" insluit het of ook vroue ingesluit het. Hulle het vasgestel dat "persone" slegs manlike persone ingesluit het, en het dus vroue by die regsprofessie uitgesluit.

Year 

1912

Institution 

Appellant Division

Avon Center work product 

ID 

687